Universiteit van die Vrystaat
Toelatingsvereistes : Slegs 'n kandidaat
wat oor 'n geendosseerde Senior Sertifikaat, uitgereik deur die Suid-Afrikaanse
Sertifiseringsraad beskik, en wat Wiskunde minstens op standaardgraad en een
van die volgende vakke, Biologie, Fisiologie of Skei-en Natuurkunde geslaag
het, sal tot die program toegelaat word.
Graad
Taal
Nagraadse Kursusse
Navrae
|
B.Sc Fisioterapie
4 jaar
Parallel medium/English and Afrikaans
Tersiêre Onderwysdiploma in Fisioterapie 1-2 jaar
M.Sc. Fisioterapie
Prof M W Krause
Departement Fisioterapie
Posbus 339 (G30)
BLOEMFONTEIN
9300
|
e-mail gnstnwk@med.uovs.ac.za
Tel (051) 401-3290
Fax (051) 401-3304
Information regarding bursaries can be obtained
from the relevant universities on application, or from The Director General,
Office of the Commission for Administration, Private Bag X121, PRETORIA, 0001.
Information regarding salaries can be obtained from the university to which you
apply.
|
|